Welkom
Vir die afgelope paar dekades lewer ons grasdakke, lapas en swembaddends van formaat lewer aan nie net vakansie oorde nie, maar ook privaat wonings. Ons spog met een van die eerste Grasdak husie in Marloth Park en lewer ons kwaliteit produkte en vakmanskap regoor Suid Afrika.
Ons beplan om binnekort 'n gallery beskikbaar te hê met meer van die dakke wat ons al voltooi het oor die jare. Kontak ons gerus indien U enige vrae het.